Musiekfabriek

Contact Details

Email:
Musiekfabriek - Logo

Physical Address

Louis Trichardt
0920

Categories

About Musiekfabriek

Musiekfabriek hanteer alle aktiwiteite wat handel oor SA musiek en vermaak. Ons wil graag alle SA kunstenaars ekstra blootstelling deur hier te lys en dan ook die nuutste CD vrystellings te bemark. Ons wil ook graag alle skoue en feeste gratis hier lys vir die beskikbaarheid vir alle SA kunstenaars en die internet gebruiker.