Inheemse Bome
Hierdie webwerf is nie ontwikkel met die doel om bome te identifiseer nie.

About Inheemse Bome
Hierdie webwerf is nie ontwikkel met die doel om bome te identifiseer nie. Dit is geskep om U te help om n idee te vorm van hoe die betrokke boom sal lyk wanneer hy volwasse is en of hy in U area sal groei. Sodoende kan dit U help om n ingeligte besluit te maak. Ons het 'n besonderse liefde vir die bome van Afrika, en in die besonder vir die bome wat endemies aan Suider Afrika is. Ons glo dat elke persoon sy of haar kant moet bring om so 'n paar inheemse bome te plant, hetsy in jou tuin of op jou plaas, of enige ander plek waar jy 'n nalatenskap kan lewer.
Verskaffing van kwaliteit bome ( van klein tot groot aan privaat persone, kwekerye, myne, landskapsargitekte ,boere ens). Kweking van bome ( Ook op kontrak basis vir bv spesifieke projekte soos o.a. rehabilitasie-projekte ens). Aflewering en plant van bome (Kommersieel, industrieel, privaat en op sub kontrak basis). Gratis advies met die keuse en plasing van bome.
Ons verskaf bome in ALLE groottes en kan dus ook uiters meeding in die verskaffinng van bome aan stadsrade en landskapsargitekte vir spesifieke projekte. Wees verseker van ons absolute toegewydheid om die beste diens en prys ooit te verskaf!
In business since 2007.
Photos
Is this your business? Sign in to update it ·
Similar businesses nearby
Imperium MeteringPanel Beaters · PretoriaPrepaid Meters South Africa
Vermark and PartnersPanel Beaters · PretoriaDr WJH Vermaak Incorporated Pathologists is a independent clinical pathology service with no hospital group shareholding.
FlexiQ Systems ccPanel Beaters · Claremont, PretoriaAt FlexiQ Systems, we stride beyond the conventional to transform the day-to-day interactions of our commercial and residential clients through ingenious solutions.
Jenna D PhotographyPanel Beaters · Waverley, PretoriaJenna D Photography offers professional newborn, maternity, cake smash, and family photography in Pretoria.
Clearwater MallPanel Beaters · Roodepoort, PretoriaClearwater Mall is a premier shopping destination in Roodepoort, Johannesburg. With over 240 shops, restaurants, and entertainment venues, the mall is a perfect weekend outing for the whole family!