Chantoné Bridel Events

Contact Details

Chantoné Bridel Events - Logo

Physical Address

Jan Coetzee str
0186

Categories

About Chantoné Bridel Events

Is dit vir jou belangrik om jou gaste se asems weg te slaan met enige event met ultimate WOW factor van 'n Baby shower tot jou 100ste B-day????? Dan kan jy nie verkeerd gaan met Chantone Bridal Events nie. Ons spesialiseer in Unieke temas. Die woord "doodgewone en alledaags" bestaan nie in ons woordeskat nie.
Moet nie verder self sukkel nie, skakel ons gerus.